Complaint / review / scam report
Fedhealth Medical Scheme
BAIE DANKIE

BAIE BAIE DANKIE KLINK SO MIN VIR ALLES WAT ONS DIE LAASTE DRIE WEKE ERVAAR HET MET FEDHEALTH. JULLE IS DIE BESTE EN EK GAAN JULLE VIR DIE WERELD AANBEVEEL. EK WIL ONS DANKBAARHEID UITBASUIN OP ELKE KOERANT VOORBLAD AS EK KAN. JULLE IS DIE BESTE EN ONS IS TWEE GESINNE WAT OOK ONS MEDIES NA FEDHEALTH GAAN VERANDER.
VIR VEROZA - JY IS BAIE SPESIAAL, JY HET OOK DIE FAMILIE PERSOONLIK ONTMOET BY DIE KANTORE, EN JOU WARM HANDDRUK EN HARTLIKHEID WORD OPREG WAARDEER. BAIE DANKIE VIR SIMPATIEKE WOORDE, EN ONDERSTEUNING. DIE DIENS HET UITGESTAAN. NOGMAALS N GROOT EN SPESIALE DANKIE. DIE BOTHA FAMILIE
Author: JOEY BOTHA


Offender: Fedhealth Medical Scheme

Country: South Africa   Region: All Country   City: JOHANNESBURG

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.