AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Virseker Insurance - Baie dankie vir alles | #135444

Virseker Insurance
Baie dankie vir alles

Hi daar,

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir Lesley Mckerry van Vir Seker dankie te se vir die knap afhandeling van my eis. Ek waardeur opreg al sy moeite. Dit was regtig n plesier om met hom te werk.

Baie dankie
Groete
Gerrie van Tonde

Date:

Company: Virseker Insurance

Country: South Africa   City: Durban

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google