AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: The Wedding Design Magazine - Aie dankie | #275185

The Wedding Design Magazine
Aie dankie

Ek wil net graag baie dankie se vir die ongelooflike moeite wat julle gedoen het met die boeke wat julle opgemaak het vir my verlowings partytjie wat ek gereel het. die ekstra moeite word opreg waardeer. baie dankie ook dat julle ons behulpsaam was na ure en gewag het tot ons kom optel het. ons sal verseker vir almal die mooi boek wys.

Date:

Company: The Wedding Design Magazine

Country: South Africa   City: PRETORIA

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google