Ek en my vrou het in desember 3keer klere by truworths probeer koop in tygervally en elke keer maar net weer geloop as gevolg van geen diens vandag het ek besluit om die bestuurder te roep maar ook nie regtig behulpsaam nie so asof dit n straf is om daar te werk. Dankie aan michelle wat ons gesien het en dadelik gehelp het!!! MAAK HAAR ASB DIE MANAGER!! Baie meer werd as die huidige een
0 comments