Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir 3 van julle agente baie dankie te se vir die ongelooflike goeie diens wat ek altyd ontvang van julle.
Beno / Clinton / Sheldon dankie dat julle altyd berruid is om te help waar julle kan. Julle 3 manne is defnitief n aanwins vir Auto & General
0 comments