AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Impak Education - BAIE MOOI! | #83886

Impak Education
BAIE MOOI!

Ek wil net dankie se vir die wonderlike diens wat ons van julle af ontvang het van dag een af.

Almal is hulpvaardig en vriendelik, sonde verskoonings en wat jul se is wat jul doen.

Ons het reeds die boekke ontvang, na net 16 dae, na inskrywing. Baie Dankie, alles lyk goed en is wonderlik saam gestel. Ons is baie tevrede en ons weet klaar dit was die regte besluit. Hoop daar is ander ouers wat ons voorbeeld sal volg en die besluit sal maak om Impak te gebruik.

Baie dankie.

Date:

Company: Impak Education

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google