AfricaComplaints.com » HOOFKANTOOR » HOOFKANTOOR | Page 3

City: HOOFKANTOOR
Found 42 reviews / complaints
Page 3

Mtn
Die een verwys my na die ander een

Ek het 'n nuwe kontrak met MTN uit geneem vir 'n Samsung Galaxy S4 i9500 met die doel om van die nuwe LTE tegnologie gebruik te kan maak. NOU vind ek uit dat MTN GLAD NIE LTE ondersteun nie EN die i9500 KAN NIE LTE hanteer nie. Dit maak nie saak hoe ek met die ouens van MTN praat nie - hulle gee my ...

Cape Cookies
Onmiddelike reaksie

Baie dankie vir die onmiddelike reaksie op my epos aangaande kwaliteit van u beskuit. U het dadelik werk daarvan gemaak, 'n koerier gestuur om die beskuit te kom haal vir verdere kwaliteitbeheer en vir my 'n boks van 'n luxury assortment koekies gelos. Dit is min wat maatskappye deesdae so vinnig ...