AfricaComplaints.com » HOOFKANTOOR - Reviews, Complaints, News

City: HOOFKANTOOR
Found 42 reviews / complaints

Absa
Ek soek my PAID UP brief

Ek probeer al 2 dae lank om vir Monique Naude | Complaint Specialist - Retail Collections and Recoveries | BSSA | Barclays Africa in die hande kry maar die emails bly net terug bounce. Ek is op soek na my brief dat my verpligtinge teenoor ABSA ten volle nagekom is tov my Platinum Krediet Kaart ...

Absa
Ek wil WEET wat aangaan

Ek is tans onder Debt Review en ontvang NOOIT enige state van die rekening (e) waarop ek afbetalings reelings het vanaf ABSA nie. Ek het op 15 Augustus 2013 gevra vir 'n balaans staat sodat ek my skuld posisie kan bestudeer maar niks vanaf ABSA ontvang nie. Ek skryf toe weer aan ABSA op 20 Desember ...