AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Cape Cookies - Onmiddelike reaksie | #218759

Cape Cookies
Onmiddelike reaksie

Baie dankie vir die onmiddelike reaksie op my epos aangaande kwaliteit van u beskuit. U het dadelik werk daarvan gemaak, 'n koerier gestuur om die beskuit te kom haal vir verdere kwaliteitbeheer en vir my 'n boks van 'n luxury assortment koekies gelos. Dit is min wat maatskappye deesdae so vinnig skade beheer toepas. Baie dankie, dit was as 'n onaangename ervaring begin het het 'n baie beter uiteinde gehad. Groete, Marita Olivie

Date:

Company: Cape Cookies

Country: South Africa   City: Hoofkantoor

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google