Ek het nou al soveel keer gekla oor die slegte stadige opvangs/ dekking en dan belowe MTN hulle sal my antwoord maar dan word daar net mooi niks gedoen nie.
Ek HAAT MTN se slegte diens in alle opsigte.

0 comments