AfricaComplaints.com » HOOFKANTOOR » HOOFKANTOOR | Page 7

City: HOOFKANTOOR
Found 42 reviews / complaints
Page 7

Medihelp
Endoskopiese prosedures

Volgens die opsie Dimension Prime 3 is daar 'n bybetaling van R2120 aan die hospitaal met opname vir endoskopiese prosedures indien dit in teater gedoen word. Om 'n gastroskopie in die spreekkamer te ondergaan is vir my verstaanbaar. Maar om 'n kolonoskopie in die spreekkamer te doen is volgens 3 ...

Intec College
Intec Student Services

Beste Pierre, Moet net van die geleentheid gebruik maak om jou te bedank vir jou uitnemende diens wat jy gelewer het, ek sukkel nou al vir maande om die regte inligting te bekom, en jy doen dit in 10 minute... Well done... Jy het voorwaar my dag gemaak!!! Intec College kan baie bevoorreg wees om ...