AfricaComplaints.com » Hoofkantoor » Hoofkantoor | Page 2

City: Hoofkantoor
Found 42 reviews / complaints
Page 2

Platinum Life
Soek net besonderhede

So 3 maande terug het n man my gebel om my besonderhede te kry want Karika Van Aswegen het my na hulle verwys. Hulle soek my besonderhede want hulle will vir my n pakkie stuur. Wat n leun ek wag nou nog vir die pakkie. So ek dink hulle soek net jou besonderhede sodat hulle jou kan agtevolg. Ek soek ...

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

Ek het nou al hoeveel keer ingeskakel en die hooflid het nou al hoeveel keer ingeskakel om 'n probleem uitgesorteer te kry en elke keer belowe die konsultante om ons terug te skakel maar dan gebeur net mooi niks nie. Die laaste persoon wat met Mnr Cloete gesels het se naam was Jasmin en sy het ook ...

Optipharm
WAT MOET EK DOEN???

Ek wag al die heel week vir Optipharm om my medikasies af te lewer maar NIKS nie. Ek het 2 telefoon gesprekke met Optipharm gehad en alles was uitgesorteer maar geen aflewering vind plaas nie. Dis Ryan Noach van Discovery wat daarop aangedring het dat ons moet oor beweeg na Optipharm toe en nou sit ...

Mtn
Geen LTE en geen Kliënte dien nie

Bly weg van MTN af. Wees GEWAARSKU. Hulle konsultante vertel jou dat hul handstukke wel LTE compliant is maar dit is nie so nie. Hulle vertel jou dat LTE wel beskikbaar is in jou area maar MTN doen GLAD NIE LTE NIE. Moet nie val vir hul verkoops praadjies en beloftes en deals nie. Bly weg vanaf MTN ...