AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Ek HAAT die slegte stadige MTN netwerk | #200811

Mtn
Ek HAAT die slegte stadige MTN netwerk

Ek kla nou al vir 'n tyd lank hier oor MTN se slegte & stadige network coverage.
Ek het JUIS opgegradeer na die Samsung Galaxy S4 toe met die doel om gebruik te kan maak van die 4G super vinnige nuwe tegnologie. NOU vind ek uit dat die Samsung Galaxy S4 i9500 is NIE 4G capable nie. Blykbaar sal die Samsung Galaxy S4 i9505 wel 4G capable wees.
Dit NADAT ek op die net gaan oplees het oor die S4 se funksies maar NIKS was ges? oor die verskil tussen die i9500 & die i9505 nie.
Nou sit ek met 'n amper great foon op 'n terrible netwerk.
Uit lojaliteit het ek weer met MTN gegaan maar besef nou dat ek eerder met Vodacom of Telkom Mobile moes geteken het agv hul 4G dekking.
Ek is so moeg om alewig boodskappe van SSL Connection Error /No Internet Connection - Try Again/ Network not available op my foon se skerm te sien.
MTN se SWAK SLEGTE netwerk MORS my internet geld.
Ek bestee 60% van my databundels aan Error Messages.
WIE gaan my daarvoor vergoed?
EK HAAT MTN EN HUL SLEGTE NETWERK DEKKING.
Ek SAL almal wie ek teekom vertel om WEG te bly vanaf MTN se onvermoe om diens te kan lewer agv my persoonlike ervaring.
Ek sal ALMAL WAARSKU teen MTN.
MTN vee net hul gatte aan klagtes af.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Hoofkantoor

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google