AfricaComplaints.com » Hoofkantoor » Hoofkantoor | Page 5

City: Hoofkantoor
Found 42 reviews / complaints
Page 5

Nxatel
Moenie my tyd mors nie

Ek sal in MY LEWE NOOIT weer met hierdie 3de rangse onbevoegde mafia styl maatskappy besigheid doen nie. Ek raai ook almal aan wat daaraan dink om met hierdie Telkom Mafia styl maatskappy besigheid te doen OM DIT NIE TE DOEN NIE EN WEG TE HARDLOOP en jouself baie frustrasie en geld te spaar want ...

Mtn
MTN moet verduidelik

Req 2152416 16/05/2013 verwys soos per Hellopeter respons vanaf Wenzile Masina. Dis 6 dae later en nog geen oplossing of reaksie vanaf Mtn nie. Soos dit maar deesdae gaan moet die klient weer die opvolgwerk doen, want elke probleem word mos met die nuwe vloekwoord 'eskaleer, ' as verskoning vir ...