AfricaComplaints.com » Hoofkantoor » Hoofkantoor | Page 6

City: Hoofkantoor
Found 42 reviews / complaints
Page 6

Absa
(BL) ABSA incompetent!

Geagte (Bl) Absa! Die graad van julle onbevoegdheid en inkompetensie is onbeskryflik. Vir meer as 10 jaar probeer ek dat julle nie Mnr JDW Pretorius se kredietkaart state vir my aanstuur nie. Julle kry dit net nie reg nie! Gaan kyk asb na die "properties" en u sal merk dat my naam ...

Nashua Mobile
Onder die mat invee

Nasua Mobile het my gekontak oor die complain wat ek gemaak het aangaande die valse voorwensels wat hulle my in geplaas het met die uitneem van n nuwe kontrak, daar was noiit data gelaai op my kontrak soos wat ek geteken het voor nie, nou dat ek my hoe rekening bevraag teken nou wil hulle my vertel ...