AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - In die steek laat van verbruikers | #56196

Telkom
In die steek laat van verbruikers

Gedurende November 2007 het telkom alle dienste van die Bull Hill gebied in die Noord Kaap gestaak omdat
die telkom lyne gesteel word. Die kliente is letterlik vir die wolwe gegooi om te sien om self klaar te kom. vodacom het n diens ingestel maar die seine het slegs n edge gelewer met die gevolg dat dit n nagmerrie is om met n rekenaar te werk. Asgevolg van die gebrek aan diens het ons vir die afgelope 5 jaar geen betroubare diens, faks ens nie. Die situasie is aan vodacom gerapporteer met geen positiewe terugvoer oor wanneer n verbetering verwag kan word nie.

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Jan Kempdorp Bull Hill

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google