AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - UITERS swak diens | #271590

Mtn
UITERS swak diens

Ek het op 26 November 2013 'n e-pos aan MTN gestuur om aan hulle die probleme te verduidelik wat ek die afgelope paar maande met hul diens ondervind. Dit sluit in dienste waarvoor ek betaal, maar nie gelewer word nie, foutiewe rekeninge, ens. Sover het ek nog net n 'automated system message' met n verwysingsnommer gekry. In 4 dae se tyd kon hulle my nie persoonlik kontak om te se dat hulle kennis neem van die probleem nie. Dus neem ek aan dat hulle geen waarde heg aan n klient van 10 jaar nie. Ek is keelvol van hul slapgat houding, dus wend ek my na hellopeter om n reaksie uit hulle te probeer kry. Basies voel ek dat ek maandeliks n fortuin betaal vir MTN se overpriced dienste, en al wat ek terug kry is n vet jou.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: South Africa

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google