AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Geen diens | #178894

Telkom
Geen diens

Ek het 2 rekenings by telkom.ek sakel telkom op 10210 en vra die volgende om gedoen te word. kanselleer my internet diens maar ek wil nog steeds gebruik maak van die ADSL lyn dan moet die lyn spoed opgegradeer word. dit moet gedoen word op net een van die lyne. dit word nie gedoen nie. ek skakel weer in en vra dat die nodige gedoen word. die volgende oomblik is hierdie gedoen op die ander lyn en nie die lyn wat dit veronderstel is nie. ek sakel vandag weer in na telkom en vra wanneer die nodige gedoen gaan word op die lyn wat ek gevra het want sien na 6 weke is dit nog nie gedoen nie. nou wil ek weet waar is die goeie diens waaroor telkom so roem?

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google