Geen positiewe terugvoer, ignoreering van klagtes per email en facebook.
Block my op die facebook blad omdat ek vereis om in Afrikaans bedien te word.
Word 3 keer afgesny op n internationale oproep.
Sarkastiese antwoorde sal nie geduld word as n klient nie
0 comments