AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Geen diens sedert 10 April 2013 | #108200

Telkom
Geen diens sedert 10 April 2013

Ek het op 10 April 2013 gerapporteer dat Telkom se diens buite werking is. Die verwysings nr wat gegee is: 120CVK100413. Dit sou op 28 April herstel wees, maar is toe nie. Op 7 Mei het Telkom laat weet dat dit teen 27 Mei herstel behoort te wees. Ek het intussen besluit om Telkom se diens te kanselleer aangesien ek van ander middele gebruik moet maak en nou kos dit meer. Om dit nou te doen moet ek boete van meer as R900, 00 betaal omdat ek die dienskontrak vroegtydig wil kanselleer. Die enigste rede vir die kansellasie is omdat Telkom nie die diens lewer waartoe ons ooreengekom het nie. Na my mening eerbiedig Telkom nie ons ooreenkoms nie.

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Christiana, Noorde-Wes

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google