AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - Swakste Kliente Internet Dienste | #79292

8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste

Rapporteer swak internet ontvangs op die 31 Januarie 2013 - Ref: 4016284. Twee besoeke van tegniese afdeling gehad om probleem vas te stel, volgens die tegnikus is hier feitlik geen sein, hoe is dit moontlik?! Met elke navraag van ons kant is, word ons meegedeel dat die probleem na gesag verwys word. Dit is nou al 'n maand en 'n half dat ons wag vir antwoorde en oplossings!!! Die probleem kom al voor vanaf November 2012 tot hede. Ons betaal op die oomblik R199.00 per maand vir dienste wat ons glad nie kan gebruik nie, dit is onaanvaarbaar! Ons oorweeg om die kontrak te kanselleer en eis alle gelde vanaf November 2012 terug.

Sedert 15 Maart 2013 se terugvoer dat 'n Yagi voorsien sal word sodat internet ontvangs moontlik sal wees, swyg 8ta steeds en is ek steeds sonder internet, nou ongeveer al 5 maande sonder internet, alhoewel daarvoor betaal word. MY GEDULD IS NOU OP OOR SULKE SWAK DIENS EN BELOFTES WAT NIE NAGEKOM WORD NIE!!!

...Ons het nog geen terugvoer/oplossing/diens ontvang!! Dit is belaglik. Dink die pers/publiek sal hiervan wil hoor!!!

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: Head Office

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google