AfricaComplaints.com » Politics & Government » Complaint / review: Tzaneen Municipality - Swak diens | #322125

Tzaneen Municipality
Swak diens

Die Hasivona area in Tzaneen betaal maand na maand vir dienste wat nie gelewer word nie. Na 'n re? nbui is die pad in 'n gehawende toestand. Geen normale voertuig kan op die pad ry nie, met hoogs gevaarlike omstandighede.

Verder is daar uit 'n totaal van 'n 30dae maand, ten minste 10dae waar daar geen krag toevoer na die area is nie. Wanneer die inwoners skakel om die fout aan te meld, word geen moeite gedoen om die probleem uit te sorteer nie. Daar is altyd enorme verskonings wat gemaak word om nie die werk te doen nie.

Ons as verbruikers betaal die personeel se salaris, hoekom dan moet ons pleit vir werk om gedoen te word?

Date:

Company: Tzaneen Municipality

Country: South Africa   City: Tzaneen

Category: Politics & Government

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google