Telkom
In die steek laat van verbruikers
Gedurende November 2007 het telkom alle dienste van die Bull Hill gebied in die Noord Kaap gestaak omdat die telkom lyne gesteel word. Die kliente is letterlik vir die wolwe gegooi om te sien om self klaar te kom. vodacom het n diens ingestel maar die seine het slegs n edge gelewer met die gevolg ...