AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - SWAK DIENS VAN MTN | #329959

Mtn
SWAK DIENS VAN MTN

Ek wil nou net weet wanneer word my rekening reg gestel met mtn? Eers kry glad nie data, smse en 30min mtn na mtn nie. Nerens in my kontrak staan dat ek net 'n gedeelte van my smse net vir mtn na mtn is en die res na vodacom ens is nie. Nou wil julle my vertel dat dit so is. Dis die grootste klomp ek al gehoor het. Wat ek ook wil weet is hoe gaan ek vergoed word vir die drie maande wat ek glad nie die begenoemde voordele ontvang het nie?? Indien ek niks van julle hoor binne die volgende 24 uur nie stop ek my kontrak met julle. Die kontrak is in elk geval nie meer geldig nie. Ek stel nie belang in 'n antwoord op nie! Skakel my, want ek het baie vrae wat onbeantwoord is. Ek stel nie belang om te hoor die rekening afdeling is besig my navraag nie. Ek soek antwoorde op my vrae so kry iemand wat dit kan antwoord.

Ek verneem graag van julle!

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Account / call centre

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google