Mtn
SWAK DIENS VAN MTN
Ek wil nou net weet wanneer word my rekening reg gestel met mtn? Eers kry glad nie data, smse en 30min mtn na mtn nie. Nerens in my kontrak staan dat ek net 'n gedeelte van my smse net vir mtn na mtn is en die res na vodacom ens is nie. Nou wil julle my vertel dat dit so is. Dis die grootste klomp ...