AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - Ek kan nie my kontrak kanseleer nie | #174448

8ta / Telkom Mobile
Ek kan nie my kontrak kanseleer nie

Hoe de hel kan n mens n kontrak kanseleer met die slegte mense? ek sukkel nou al vir 3 maande om die kontrak te kanseleer en elke keer wanneer ek bel is dit nog n stront storie op n ander storie. weet 8ta ooit hoe om te werk want niemand weet regtig wat om te doen nie. doen julle self n guns om te sien hoe sleg julle diens is. gaan na google en soek 8ta cancel en dan kom hello peter op met swak diens

bel my terug

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: Cape town

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google