AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - No more night owl data!!! | #238166

Vodacom
No more night owl data!!!

Ek het 'n navraag gerig ten opsigte van my "Night Owl data" vir Vodacom Sonder dat ek in kennis gestel is, is my night owl data nie meer in werking nie? Hoekom stel julle mens nie in kennis oor die opsie nie? Ek het altyd night owl data gebruik, volgens die dame by vodacom is dit net geldig op data pakkette en nie meer op voice pakkette nie? Is dit waar? Want ek voel net ek het 'n kontrak geteken vir 2 jaar met daardie byvoordele op, is dit dan nie kontrak breuk nie? Sal iemand my asb kan terug antwoord op die vraag?

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google