AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Cartrack - Drie aftrek orders binne 15 dae | #297825

Cartrack
Drie aftrek orders binne 15 dae

Vandag het ek net mooi drie keer vir Cartrack geskakel en gevra dat ek terug geskakel word. Tot nou toe het niemand my terug geskakel om die probleem op te los nie. Binne 15 dae is daar alreeds meer as R804 van my rekening verhaal. Ek het eers middel November die kontrak aangegaan met Cartrack. Vanoggend het ek reeds een van die drie debiet orders laat terugskryf, want ek kan nie sien hoe ek R804 vir minder as twee maande kan betaal nie. Ek het gevra dat die kontrak na my gepos moet word en tot vandag het ek niks van Cartrack gekry nie. Ek dink dit is uiters swak van Cartrack.

Ek verneem graag van julle

Date:

Company: Cartrack

Country: South Africa   City: Jhb

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google