AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - PAID UP PETROL CARD | #123748

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Ek het 'n petrol kaard gehad met FNB - 12 jaar gelede. Ek het die vervloekte ding op betaal in die middel deur gesny en ek het die bewyse gefaks na die betrokke afdeling om te bewys dat dit klaar is. En nee ek het nie meer die bewyse nie!!! 3 Jaar terug het julle klomp skielik besluit julle sit daai kaart weer terug op my rekening. Geen briewe nie, geen oproepe nie niks. Dit het gekos ek moes ingaan bank toe om uit te vind wat is nou op my rekening. Vannoggend (30 Mei 2013) word daar mos toe skielik R500.00 afgetrek van my rek af. Geen oproep niks. Nou die dame by die bank het probeer help, maar jull vertraagde call centre antwoord nie, bly haar net transfer, los die foon om te lui, of plak die foon neer. NOU EK SOEK MY R500.00 TERUG ASAP, OF ek maak 'n klag oop teen FNB vir diefstal!!! En ek sal my rekening met julle toemaak, en vir almal wat ek ken en nie ken nie vertel om nooit 'n klient te word van FNB nie!!! Julle diens is swak verby!! Maak maar julle call centre toe, want die spul vertraagde mense kan nie hulle werk doen nie. En so ook julle Legal Credit Card mense, want hulle weet ook nie van kliente diens nie!!! So julle het 3 dae tyd om my geld terug te betaal

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google