AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Complaint | #25653

Vodacom
Complaint

Goeie dag!

ek is baie teleurgesteld met Blackberry! ek het Oktober 2012 ge upgrade en sedertdien het ek reeds my 2de selfoon ontvang.
die telefoon is egter ook foutief, ek kan baie keer nie my telefoon antwoord nie, want die antwoordknoppie werk nie! verder gaan my telefoon vanself dood! die battery raak warm en bly pap!
my simkaart is ook ge upgrade in Desember 2012 l by Vodacom in die Paarl Mall en die kaart werk nou nog nie! wat staan my te doen???
ek is sooo keelvol van swak diens dat ek kan huil!
hierdie klagte het ek nou al 2 keer op blackberry se website gesit en ek het nog hoegenaamd GEEN terugvoer gehad nie!
sover ek gaan, raai ek mense af om nie blackberry te kry nie.
nou nog hierdie probleem met vodacom ook! ek kan nie glo dat daar in vandag se tyd met soveel gevorderde tegnologie sulke SWAK diens is nie!
ek dring aan op 'n ander NUWE telefoon! ek stel geensins verder belang in hierdie telefoon wat meer sukkend is as wat dit werk nie!
daar word verwag om ons paaiement elke maand stiptelik te betaal en dan kry jy sulke diens! ek het reeds 'n afspraak met rapport ook om dit te plaas. nou moet die media help as ek nie joy kry van julle af nie!

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Paarl mall, paarl

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google