AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Onbevoeg om kliente intelig!!! | #66277

Vodacom
Onbevoeg om kliente intelig!!!

Ek het 'n Blackberry Bold 9700 hy het begin probleme gee met my keypad ens, ek het gaan Upgrade en gaan gee toe my stukkende bold in by Vodaworld!! Ek kry 'n oproep van Vodacom wat s? die foon gaan R2700 kos om reggemaak te word want my warrenty het verval toe ek gaan upgrade het!! Ek dra geen kennis dat dit so is nie en daar is nerens vir my ges? dis die geval nie, nou sit ek met 'n foon wat stukkend is wat ek nie kan gebruik nie agv SWAK kominukasie en mense wat ONBEVOEG is om hulle werk ORDENTLIK te doen en om kliente ORDENTLIK intelig oor sulke goed nie!! Ek oorweeg dit sterk om my kontrak te skuif na Cell C of MTN!! Dis swak styl van Vodacom en die staff om kliente nie intelig wat die voorwaardes is van 'n Blackberry foon!! Ek is bitter teleurgesteld in VODACOM en ek dink nie ek gaan meer baie lank van julle dienste gebruik maak nie!! Oe nee ek kan nie eers beskryf hoe erg ek afgesit is van VODACOM se DIENS en KLIENTEDIENS nie!!

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Midrand

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google