AfricaComplaints.com » Paarl mall, paarl - Reviews, Complaints, News

City: Paarl mall, paarl
Found 3 reviews / complaints

Vodacom
SWAK DIENS!!!

My telefoon was in vir die hoeveelste maal vandat ek dit het. ek het dit gistermiddag teruggekry - dit is selfs erger as wat dit was voordat dit ingegaan het! ek het nog STEEDS dieselfde probleme met die foon! ek het my telefoon se battery al hoeveel keer vanoggend uitgehaal net sodat die scroller ...

Vodacom
Complaint

Goeie dag! ek is baie teleurgesteld met Blackberry! ek het Oktober 2012 ge upgrade en sedertdien het ek reeds my 2de selfoon ontvang. die telefoon is egter ook foutief, ek kan baie keer nie my telefoon antwoord nie, want die antwoordknoppie werk nie! verder gaan my telefoon vanself dood! die ...

Blackberry
Stukkende blackberry

Ek het amper 2 weke gelede ook op hierdie website geskryf van die swak gehalte van blackberry en het nog GEEN reaksie gekry nie! ek hoop egter my klagte werp nou vrugte af. laat ek weer my storie vertel! ek het in oktober 2012 ge-upgrade. ek het my telefoon nog nie eens 'n week gehad nie, toe is ...