AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - SWAK DIENS!!! | #108245

Vodacom
SWAK DIENS!!!

My telefoon was in vir die hoeveelste maal vandat ek dit het.
ek het dit gistermiddag teruggekry - dit is selfs erger as wat dit was voordat dit ingegaan het! ek het nog STEEDS dieselfde probleme met die foon!
ek het my telefoon se battery al hoeveel keer vanoggend uitgehaal net sodat die scroller kan werk. my battery is omgeruil - my battery het plakkers van vodacom paarl mall op en die battery wat nou in is, is defnitief oud.
my telefoon het heelnag gelaai en dit is pap!
HELP ASSEBLIEF!!! EK KAN NIE SAAMLEEF MET HIERDIE SOORT DIENS NIE!!!
My telefoon is meer by repairs as wat ek dit self het - elke keer as ek dit terugkry, is dit presies dieselfde storie of erger!!!
ek weet nie meer wat om te doen nie, want my klagtes val elke liewe keer op dowe ore!!!
watse regte het ek as verbruiker? ek wil hierdie ding uitgesorteer kry!

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Paarl mall, paarl

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google