Ek het n kontrak uit geneem wat gese is my data word oorgedra wat nie gebruik is nie. Nou het ek n rek van ampe R2000 gekry vir oor my data gegaan is. volgens mtn kan jy data vir R150 n gig koop. belaglik om te dink n kontrakhouer word 1000persent over charge. die persoon wat kontrtak aan my verkoop het werk nie meer hier nie en nou moet ek pa staan vir n belaglike rek te danke aan onkundige persoon. voel of ek my debiet orde moet stop . dayligh
0 comments