AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Vodacom has incompetent STAFF! | #41158

Vodacom
Vodacom has incompetent STAFF!

Probeer al vir meer as "n jaar 'n kontrak kanselleer, betaal elke maand die kontrak - Tzaneen Mall Vodacom - dan kry jy een vrou - nuwe bestuurderes by Life Style Vodacom - en daar is lig en hoop sy help sorteer probleem uit.
Een van ons nommers was nou weer reg om hernu te word - kom by Vodacom Life Style - voor die nuwe bestuurderes - doen die upgrade - vra die dame watter fone - sy kyk op die skerm wys ons watter fone - my kind blom hy kry sy Berry en die lewe is "n na 3 maande gaan sy bbm af - kom daar praat met die enigste persoon wat salaris verdien - die nuwe bestuurderes - sy gaan kyk op stelsel - ons betaal R100.00 ekstra want my seun het foon wat duurder is as sy pakket en ons moet nou betaal vir die bbm - R65.00 Ek is stom geslaan - die dame het dan gese kies van die fone - nou moet ek vir die volgende 2 jaar 'n hele R165.00 ekstra betaal - jammer ons fout betaal nie die kontrak nie - maar ek betaal 'n dame se salaris wat 'opgelei " is maar nie die werk kan doen nie! Die kontrak is geteken - ek wil in my taal gehelp word waar iemand als REG verduidelik - het vir Vodacom brief getik - nou nog nie antwoord gekry nie.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Tzaneen

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google