AfricaComplaints.com » Sports » Complaint / review: Virgin Active South Africa - Oorhandig aan prokureu | #143349

Virgin Active South Africa
Oorhandig aan prokureu

Ek het n kontrak met virgin Active gehad wat ek gereeld en op datum betaal het. My kontrak het uitgeloop en ek het hulle skriftelik in kennis gestel dat ek nie wil voortgaan met die kontrak nie. Ek het geen nuwe kontrak onderteken. Hulle het outomaties n nuwe kontrak sonder my wedemete en handtekening laat voortgaan
Dit is nou al meer as vyf jaar.ek het nie meer n afskrif van die skrywe wat ek aan hulle gerig het om inkennis te stel dat ek nie n nuwe kontrak wil beding
Ek is oorhandig aan n prokureer en weier om die kostes te betaal
Hoe kan ek gehelp word

Date:

Company: Virgin Active South Africa

Country: South Africa   City: Tyger Valley

Category: Sports

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google