AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Kry steeds nie antwoorde op my klagtes nie | #179175

Autopage
Kry steeds nie antwoorde op my klagtes nie

Ek stem nie saam met bedrae wat gehef is, verskeie skrywes waarop my klagtes uiteengesit is, is verskeie kere na verskeie nommers gefaks en gemail. Bewyse dat dit deur is, het ek, maar niemand kom terug met antwoorde nie. Elke keer nadat ek by Hello Peter gekla het bel daar wel iemand maar hul bel net omdat hul moet "respond" verder weet niemand van my klagtes, my skrywes ens nie, boonop is daar so te se niemand wat my in Afrikaans kan help nie, en ek weier om engels te praat en om in engels gehelp te word! Ek wil weet wat word van my skrywes wat gefaks en gemail word, iemand moet dit kry??? Die laaste persoon nl Ashley het gevra dat ek dit na hom moet mail, maar ek kry nie terugvoering van hom of iemand anders nie.
ek soek dringend hulp/antwoorde, maar kom nie reg met Autopage nie, ek is uiters teleurgesteld in hul diens, hul houding als! Hul is gou om my lyne te blok as ek nie betyds betaal nie, kan dan vinnig bel ens, maar as ek hul hulp nodig het kan niemand help nie. Dis al 4 maande wat ek sukkel en antwoorde soek, maar Autopage stel nie ondersoek in na my klagtes en kom terug na my. Ek is moeg gesukkel, het nog nooit sulke swak diens beleef nie!

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Hoofkantoor

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google