AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: LegalWise - Wag te lank vir antwoorde | #220466

LegalWise
Wag te lank vir antwoorde

Helo

Op die 17de September 2013 het ek Legalwise gekontak, ons is lid van legalwise, 81108171, rakende ons voertuie wat weggeneem is deur die balju te Knysna. Na n paar oproepe en fakse en emails, kry ek geen terugvoer nie, die saak is dringend, ek weet nie waar ons motors nou is nie, weet nie aan wie ek verder moet betaal nie aangesien ons onder skuldberading was, artikel 86.11 moet ingedien word in die hooggeregshof, ek weet nie of dit alreeds gedoen is nie, want niemand kom terug na ons, dis hoekom ek legalwise genader het om te help, maar sover sonder sukses, ek weet net daar is n faks na die betrokke prokureur in pe gestuur, ek wag dringend vir n antwoord, ons het van ons kant alles gedoen om ons voertuie te beskerm, maar deur optredes van proffesionele persone, is ons nou die slagoffers, ek het vir legalwise gevra vir n prokureur, maar nog sonder sukses, niemand slaan werklik ag op my situasie en ons benodig dringend vervoer sodat ons ons onderskeie verpligtinge by ons werke kan verrig anders staan ons die gevaar om ons werke ook te verloor, ek en my vrou, is in bestuursposisies by ons werk en kan nie sonder n voertuig omdat ons winkelsleutels dra en buite die dorp bly

Date:

Company: LegalWise

Country: South Africa   City: Kaapstad

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google