AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Krediet Kaart | #14542

First National Bank
Krediet Kaart

Ek het in Nov begin Des oorgeskuif na FNB toe. Ons is op 21/01/2013 en ek het nogsteeds niks gehoor van my krediet kaart nie. Dit was eers by 'n tak in Jhb afgelewer, maar niemand het my gekontak en gevra waar die kaart afgelewer moet word nie. Toe vra ek die kaart moet afgelewer word in Centurion in Des al maar tot op hede het ek nog niks van enige kaart of enige iemand gehoor nie. Ek vind dit uiters swak en ek is op die punt om al my goed te kanselleer en terug te gaan na my vorige bank toe/. Daar het ek ten minste diens ontvang. Julle roem op kliente diens maar daar is baie min diens lewering. Ons gaan nou amper al 2 maande want ek nog niks weet nie. Ek het 'n klagte op FNB se website gerig maar ook nog niks van dit gehoor nie. Ek vind dit baie swak en sal defnitief niemand aanbeveel FNB toe nie.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Krediet Kaart

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google