AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - Belowe om terug te bel wag nou al 2 weke | #57292

Multichoice
Belowe om terug te bel wag nou al 2 weke

Abigail het belowe om my terug te bel maar bel nooit en as ek haar bel of n mail stuur is sy net nooit beskikbaar nie glo het iemand anders oorgevat op die saak maar die persoon belowe ook om te bel maar bel nie. Ek is belowe van Abigail af vir n maand se gratis diens nou dat ek vra vir bevestiging het sy dit glo nie gese nie maar in die selfde asem se sy die oproepe word opgeneem so hoe kom kan hulle nie terug gaan en luister wat daar gese was nie? Die rede hoekom sy gese het ek kan n maand gratis dies kry is omdat ek elke maand mo? t inbel en nie een maand insluitend Abigail het geweet wat verkeerd is met my decoder nie so ek moes elke maand my geld en tyd mors op n call centre wat nie weet hoe om my te help nie. En nou kom net Niemand terug an my toe nie baie swak dien van hulle!

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Call centre

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google