Autopage het laat weet hul sal my kontak oor my klagte maar niemand het my tot op hede gekontak oor my klagtes/ skrywes ens nie. Die klagte is gemeld 11/6/13, dit is al die 19de en steeds wag ek vir antwoorde...

0 comments