AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Maandlikse Paaiment onwettig verhoog | #100599

Vodacom
Maandlikse Paaiment onwettig verhoog

Op 6 Februarie 2013 het my huidige kontrak by Vodacom verval, ek is na Vodacom Tygervallei waar die opsies vir n "familie top up" kontrak aan my gewys is. Ek het die kontrak van R108.50 vir R135.00 lugtyd gekies.

Febuarie en Maart 2013 is R108.50 gevorder, Einde April 2013 word daar ewe skielik R144.50 gevorder, my bank is oortrokke en ek glo my ander debiet orders sal ook nou gestop word as gevolg van onvoldoende fondse.

Kan die asseblief onmiddelik reggestel word.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Tyger Vallei

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google