AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Eensydige Kontrak verandering!!! | #101867

Mtn
Eensydige Kontrak verandering!!!

Ek is 'n bitter ongelukkige MTN Klient! ek het 'n kontrak by Autopage oop gemaak in 2011. My kontrak eindig die einde van die jaar. Ek is vandag 2 Mei 2013 inkennis gestel nadat ek 'n oproep aan Autopage Montana gemaak het dat my kontrak verander het! Hoe werk dit? Ek het geteken vir 24 Maande op "n UNLIMETED BIS packet! Nou is dit sommer verander na 200MB? Niemand het my inkennis gestel of enige keuse gegee om die kontrak te beindig nie!! Is dit nie eensydige kontrak verandering nie? Dis nie waarvoor ek as verbruiker geteken het nie? Ek gaan die saam verwys na die Onboedesman vir ondersoek! U kommentaar word afgewag!

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Autopage Montana

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google