AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Services and Repairs below standard | #294667

Vodacom
Services and Repairs below standard

Na jare n gebruiker van BlackBerry fone en n klient van Vodacom het ek my kontrak hernu die 13-07-2013 waar ek n nuwe BlackBerry 9900 in ontvangs geneem het. Die 03-10-2013 het foon foutief geraak, dit is ingeneem na Vodacom Repairs Somerset West, die 06-10-2013. Dit is aan my gestel dat dit nie plaaslik herstel kan word nie, dit moet hoofkantoor toe gestuur word. Het die foon die 18-10-2013 in ontvangs geneem. Die 07-12-2013 is die foon terug geneem weens dieselfde probleem, dit is weereens aan my gestel dat dit weg gestuur moet word vir reperasies. Het n omgeboude foon ontvang 21-12-2013, die omgeboude foon is terug geneem na Vodacom Repairs die 26-12-2013 weereens onbruikbaar. Volgens my is dit n uiters swak produk wat ek in ontvangs geneem het met hernuwing van my kontrak. Ek betaal n kontrak dus vir een maand betaal ek vir geen diens ontvang. Ek sal BlackBerry en Vodacom se aandag waardee

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Repairs Escalations

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google