Vodacom
Maandlikse Paaiment onwettig verhoog
Op 6 Februarie 2013 het my huidige kontrak by Vodacom verval, ek is na Vodacom Tygervallei waar die opsies vir n "familie top up" kontrak aan my gewys is. Ek het die kontrak van R108.50 vir R135.00 lugtyd gekies. Febuarie en Maart 2013 is R108.50 gevorder, Einde April 2013 word daar ewe ...