AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - INCORRECT PRICING | #78596

Pick 'n Pay
INCORRECT PRICING

Vandag 'n bottel Caramel Fudge Vokandi Liqueur by PnP gekoop vir R129. Toe ek betaal was dit R149.90. Natuurlik het ek dit bevraagteken hoekom ek by die "till" R20 meer betaal. Uiteinde van die storie was dat PnP die liqueur gratis en verniet aan my gegee het - ek was stomgeslaan omdat ek net 'n R20 refund verwag het! Well done to PnP - geen wonder dat ek julle deur al die jare ondersteun het nie!

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: Brackenfell

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google