AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Edgars - Kan nie lees nie | #270177

Edgars
Kan nie lees nie

My rekening het 'n uitstaande bedrag van R2807.14 gehaat vir staat 06/10/13 toe het ek vir die dame gese ek gaan dit betaal die einde van die maand in 2 paaiemente en sybhet gese dit reg. Die 01/11/13 het ek 'n betaling van R1500 gemaak by Tygervallei dan bring dit die bedrag tot R1307.14 en toe skakel die call centre my weer en se maar daar is uitstaande geld en hoe meer ek se ek het reelings getref hoe meerb wanneer gaan u betaal toe die 16/11/13 maak ek weer 'n betalingn van R1200.00 wat my bedrag af bring tot by R107.14. Nou bel hulle aanhouding en die bedrag is nou R159.03 virf hoekom en vir wat en nou verwag julle ek moet ekstra R50 betaal omdat julle mense niie kan lees wat die vorige personeel van die call centre op die stelsels in getik het nie. ek moet betaal omdat julle telefoon happy raakn oor R107.14 dit is onregverdig teenoor die klient. Dis nie asof ek nog nooit niks betaal het nie ek mag dalk nie die volle paaiement betaal nie maar ek betaal en volgens wet mag ek al betaal ek iets kan julle geen sin niks aan my doen nie. Julle ry op julle naam en julle personeel kan nien eers ordentelik engels praat nie en julle kan ook geensins julle afrikaanse kliente help nie.

Date:

Company: Edgars

Country: South Africa   City: Tygervallei, Cape Town

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google