AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Club Zanandi - Club Zanandi poor service | #297319

Club Zanandi
Club Zanandi poor service

Zanandi nie wee nie!!! Mense wat da werk het geen benul hoe om met publiek te werk nie hulle is plein weg ongeskuk met jou van eienaar tot en met die cleaners. Hulle pryse verskul ook elke keer as jy da kom ons was die 26 Des 2013 da toe het ons R210 betaal en wee op die 1st Jan 2014 toe betaal ons sommer R300 betaal, lyk vir my jy betaal soos hulle voel as hulle opstaan in die oggend want, al 2 dae was vakansie dae en sien nie hkm moet jy op die 1 meer betaal nie. Hulle pryse ggan op maar geen verbeterings word gedoen nie, elke keer is die glybane in n erger toestand, spandeer n bietjie geld op die glybane en swembad wa al die rand stene van die swembad af val. Aan gesien hoe julle so baie geld in die mense uit maak!!! Ons gaan al jare soontoe ma defnetief nie wee nie!!!

Date:

Company: Club Zanandi

Country: South Africa   City: Hartebeespoort

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google