AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Mahindra Sa - ??? | #268283

Mahindra Sa
???

Ons sukkel al 9 maande met Mahindra se diesns sentrum wat eers Pegeot was en nou Mitshibuse. Ons het n splinter nuwe voertuig gekoop. Die voertuig was al 4 onderskeie kere by die panel kloppers gewees omdat die diens sentrum ons voertuig beskadig. Die laaste keer het hulle nou gese hulle moet n ander buffer bestel en dit gaan 3 weke wees. Toe ons hulle inlig dat ons 13Des op vakansie ry Kaap toe is daar gese jammer die voertuig gaan nie reg wees nie. Tans het ons n voertuig maar die het nie n haak op nie. Ons het n baba met natuurlik baie bagasie so ons mot n venter sleepwa saam neem. Mahindra se tak bestuurder Patrick ignoreer ons oproepe al die laaste week. Ons is KEELVOL vir Mahindra / Peugeot / Mitshibusi. Ons het gister bevestiging gekry dat die Onbudsban ons klagte ontvang het!!! Hierdie is die 2de keer wat ek op Hello Peter n verslag gee maar het nog geen terugvoer gekry nie!!

Date:

Company: Mahindra Sa

Country: South Africa   City: Menlyn

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google