AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Leserskring / Leisure Books - Uitstaande rekening | #159828

Leserskring / Leisure Books
Uitstaande rekening

Ek word gebel vir my rekening wat op 90 dae staan het geen idee gehad van dit nie ek het Maandag ingebel om te hoor waar is die boeke wat ek bestel het. Toe moes ek hoor dat die boek terug gestuur is sonder dat geweet het die boek was gestuur hoekom.. iemand het my sel no verkeerd op die system gesit. Dinsdag word ek gebel om te se my uistaande rek is al in 90 dae en wanneer betaal ek. Nadat ek probeer verduidelik het dat ek nie die boeke het nie kom die dame agter dat die een boek wel terug gestuur is en nooit van my rekening afgehaal is nie. Ek het die tracking no gevra van die ander boek en self gaan uitvind wat het geword van die boek en postnet het die boek vandag die 16.07.2013 terug gestuur. Nou my vraag is moet ek dan vir n boek betaal nog voor ek hom gekry het en is daar nie n system wat hulle kan sien wanneer n boek afgehaal word by POSTNET en dan n rekening debit nie. Voor daar vir jou vertel word dat jy kan geblacklist word vir die uitstaande geld op die rekening. Dis die 2de keer wat ek terug gekeer het na lesersking en ek moet se ek is baie spyt oor my besluit. Sodra die gemors uitgesort kan word gaan ek my ledeskap end met leserskring.

Date:

Company: Leserskring / Leisure Books

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google